Kalkfontein Safari's
17 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Rook word nie in die huis toegelaat nie.
- Klein hondjies is welkom mits dit vooraf so gereël is.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grasberg-plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap