KiteSky
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 344
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Erina H - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik, stapafstand van die see en eetplekke.
Salama R - Des 2022
Algehele gradering
Our stay was amazing. The house was very inviting, good colours, space and equipped with all necessities. Proximity to beach, restaurants and stores was perfect.
KiteSky se terugvoer
Hi Salma, Thank you for your review. We look forward to welcome you again. Team@KiteSky
Francina B - Okt 2020
Algehele gradering
Die naweek by Kitesky was baie lekker. Alles was skoon en netjies en die huis het alles wat ons nodig gehad vir 'n wegbreeknaweek.
KiteSky se terugvoer
Hallo Francina,
Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Die Span by Kitesky
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Magdalene K - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam en gerieflik. Naby winkels en see.
KiteSky se terugvoer
Hallo Magdelene
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te kan terug nooi.
Mooi Loop
Die Span @ Kitesky
Morne A - Des 2019
Algehele gradering
Die moeite werd.
Liezel S - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek!
KiteSky se terugvoer
Beste Liezel,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Groete,
Die Span @ KiteSky
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schaapenzicht 19, Hoek van Hoof- en Breestraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom