Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
  • Vanaf R890 R623 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipspringerkloof Bush Camp se Selfsorg Klip Chalet is op 'n pragtige Bosveld Plaas geleë, wat grens aan die Dinokeng Natuurreservaat en die eenheid het 'n ongelooflike mooi uitsig oor 'n kloof en oor die bosveld. Klipspringerkloof pronk ook met 10 unieke karavaanstaanplekke, elk met hul eie privaat braai-boma en privaat toesluit badkamer, net 800 m van die Klip Chalet af.

Die oopplan chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en is ruim genoeg om ook 1 kind te akkommodeer op 'n stretcher of opblaas matras. Die chalet het 'n koningingrootte-bed in en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die mini-kombuis gedeelte is ten volle toegerus met eetgerei, 'n yskas met diepvries gedeelte, asook 'n ketel, mikrogolf en 'n gasstoofplaat.

Gaste het toegang tot hul eie privaat braai-boma asook 'n oulike "Bosveld-Pothole" om in af te koel.

Gaste is ook welkom om van die gemeenskaplike swembad area by die karavaanpark gebruik te maak, waar daar sonstoele, welige grasperke en piekniektafels is om by te ontspan.

Daar is gratis Wifi in die kamp met 'n sterk sein in die karavaapark, maar ongelukkig is die opvangs by die Chalet nie altyd so goed nie. Die selfoon netwerke tel egter almal redelik goed op.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a9209317fbd683d887c849601d1df6b7ca0d66f63f7d78e68d3a422a767d02e71de6dc1d35a6acb2fadf9333b1be3bd86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R623 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348088680209 28.460732102394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem