Kruger Park Lodge Unit No. 243
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid No. 243, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 243 is 'n selfsorgeenheid in Hazyview, 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat. Die Kruger Park Lodge-landgoed spog met 'n swembad en 'n uitsig oor die meer. Graskop is 30 km ver. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die landgoed het verskeie geriewe en doendinge soos, mini-gholf, 'n speelarea, gholfbaan, tennisbaan, sondek, braaigeriewe, swembad en masseerterapie. Daar is ook 'n restaurant op die perseel. Addisionele kostes kan vir sekere aktiwiteite gehef word. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 89
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid No. 243, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 243 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-weg, Kruger Park Lodge Eenheid No. 243, Hazyview, 1241, Mpumalanga