Kykmar Beach House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hermi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 95
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Yolande V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en verblyf.
Kykmar Beach House se terugvoer
Baie dankie Yolande, julle is altyd weer welkom by ons 'aardse paradys'.
Xagene D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Kykmar Beach House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit is ons aardse paradys! Jul is altyd weer welkom!
Leslie W - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect location with stunning views.
Charnene H - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige huis. Baie lekker gekuier.
Stan M - Jul 2021
Algehele gradering
'n Lieflike, toegeruste strandhuis met 'n asemrowende uitsig.
Kykmar Beach House se terugvoer
Baie baie dankie vir jul kuier en mooi resensie by "kykmar"! Hoop jul kan in die somer weer kom om alles in oortreffende trap te beleef!! Julle is n pragtige gesin!!
Jacques D - Mrt 2021
Algehele gradering
All I will say is we will definitely be back again, and very soon.
Kykmar Beach House se terugvoer
Thank you so much. You are always welcome. Blessings.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap