La Casa Blanca
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Ammie S - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike kuierhuis. Ons het dit baie geniet.
La Casa Blanca se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Ammie, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien!
Lucia B - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
La Casa Blanca se terugvoer
Thanks for your review, Lucia, and for your suggestions. We will definitely provide beach towels and extra cutlery and crockery for when guests entertain more people.
Org V - Jan 2024
Algehele gradering
Moderne dekor, alles omtrent nuut, goeie ligging (800m vanaf Onrus strand).
Lees meerAlmarie R - Des 2023
Algehele gradering
We had a very good stay.
La Casa Blanca se terugvoer
Thank you Almarie! Much appreciated!
Colette C - Apr 2023
Algehele gradering
The house was lovely and clean and had everything we needed.
La Casa Blanca se terugvoer
Thanks for your positive feedback Colette, we will definitely implement your suggestions we hope to see you again!
Claire L - Apr 2023
Algehele gradering
Contemporary home, bright, light and beautifully decoratated.
La Casa Blanca se terugvoer
Thank you Claire, you were the perfect guests,, hope to see you soon.
Chante C - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
La Casa Blanca se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, julle was perfekte gaste. Hoop om julle weer te sien.
Lezelle G - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike, mooi vakansiehuis.
La Casa Blanca se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Lizelle. Hoop om julle weer te sien. Groete, Wilma
Chelley K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in Onrus.
La Casa Blanca se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te sien!
Christy T - Jan 2022
Algehele gradering
A clean, homely, intimate and inspiring place.
La Casa Blanca se terugvoer
Thank you Chelly for the feedback! You guys were super guest!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wybo Newmark-straat 3, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom