Lemon Rose Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Renèe S - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely great.
Zané G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, baie lekker, netjies.
Heinrich K - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Alice H - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige, smaakvolle gastehuis.
Susan L - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer en rustige omgewing.
Lemon Rose Guest House se terugvoer
Hi, baie dankie vir julle kuier hier by ons en die “great” resensie. Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom eendag. Lemon Rose Groete
Lizette L - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik. Plek was baie nice, groot ruim en netjies, eienaars baie vriendelik en gasvry.
Lemon Rose Guest House se terugvoer
Hallo, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende besoek. Lemon Rose Groete
Ruan J - Jan 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan bly.
Lemon Rose Guest House se terugvoer
Hi Ruan
Baie dankie vir jou “amazing” resensie.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete, Marlene
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zondereindweg 12, Harmonie, Virginia, 9430, Vrystaat