Liefland Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis het 1 slaapkeaer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eet- en kookgeriewe en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat ideaal is vir gaste wat lank bly. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi. Die kothuise het elke hul eie stoep met gemaklike meubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die kothuise word gedeeltelik met sonkrag aangedryf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eet- en kookgeriewe en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat ideaal is vir gaste wat lank bly. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi. Die kothuise het elke hul eie stoep met gemaklike meubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die kothuise word gedeeltelik met sonkrag aangedryf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. In die sitarea is daar leunstoele, 'n etenstafel en 'n TV, en die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kothuise word gedeeltelik met sonkrag aangedryf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Biesjesfontein 178, Lammerhoek Plaas, Springbok, 8240, Noord-Kaap