Mallsite Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borcherdstraat 60, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en restaurante.
Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die selfsorgkamers het elkeen 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolf, kroegyskassie, eetgerei en breekware.
Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak. 'n Smullekker ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Upington is sentraal geleë op die Namakwari-roete tussen Johannesburg, Kaapstad en Namibië, wat dit die ideaalste oornagstop op pad na die Augrabies-valle Nasionale Park, Kalahari Gemsbok Nasionale Park, Visriviercanyon, Namakwaland en die Kalahariwoestyn maak.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Esmé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Borcherdstraat 60, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Mallsite Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Rand Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borcherdstraat 60, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom