Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jacobus G - Des 2022
Algehele gradering
Nie geskik vir kinders nie.
Charmagne P - Nov 2022
Algehele gradering
Persoon was tevrede.
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Baie dankie Charmagne. Bly ons kon die diens lewer wat jou gelukkig maak. Dankie vir julle ondersteuning.
Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Het gevoel soos 'n agterplaaskuier!
Lees meerPalm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Jammer dat julle teleurgesteld is. Ons was nog nooit sku om ons kliente te ontvang nie, in teendeel ontvang ons hulle atyd met ope arms om soos 'n familie te voel.
Jy loop nie oor die groot honde verby, hulle harloop vrylik en julle is heel veilig soos ons vir elke klient se.
Die kamers is nie in agter erf nie, as jy instap by restaurant is die kamers net buite die restaurant met 'n groot swembad. Fotos op die webtuiste wys presies hoe ons kamers is en nie in 'n agterplaas soos genoem het nie.
Soos ons almal weet, petrolpryse is onmoontlik hoog. Geen kragopwekker kan aangeskakel word as dit net 2 persone is nie. Verseker maak jy dan geen wins vir ons bilike pryse nie.
Die 3 klein hondjies blaf net as jy inkom soos enige hondjie sal doen. Ons veiligheid is een top gehalte met lemmetjie draad, 'n afstandbeheer, in jou eie beheer en veiligheid wat 'n palisade hek en veilige parkering.
Ongelukkig is ons 'n baie klein gemeenskap daarom geen personeel om bagasie te dra nie. Indien jy voor 17:00 opdaag het ons personeel om te help. As 'n klient voor 07:30 in die oggend ry is dit onmoontlik om te groet want besigheid maak eers 08:00 uur oop.
Ons groet wel die aand ons kliente wat ry voor oopmaak-tyd. Hoop u sal volgende keer anders voel.
Baie groete, Maria.
Pieter B - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Baie baie dankie vir die warm woorde! Ons waardeer elke woord. Hoop om u weer hartlik te verwelkom.
Riana V - Des 2019
Algehele gradering
'n Oase in die droogte.
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Sal dit weer doen met liefde.
Jackie P - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful, warm and friendly hosts!
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Thank you so much!
Deirdre H - Aug 2018
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel!
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Baie baie dankie Deirdre,
Ons waardeer jou opinie en hoop om jou weer te sien by Palm Tree Cottages!
Vriendelike groete
Maria
Randall K - Jul 2018
Algehele gradering
Very quiet and serene.
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Thank you!
Grant W - Sep 2017
Algehele gradering
Nice place, only problem is that there was no breakfast available.
Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant se terugvoer
Good day Grant,
I apologize for any inconvenience caused. You had to book in at our restaurant to receive your key to your accommodation, which is meters away from the restaurant. Guests are informed of all this when they check-in, breakfast was not explained, however, we do inform all our guests about our Restaurant with a la carte menu.
Kind regards
Maria
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 40, Jansenville, 6265, Oos-Kaap