Petra
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2613, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Petra is 'n eenheid op die onderste verdieping van die eienaar se woning. Dit is teen die Kogelberg in Bettysbaai en spog met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge. Hierdie verblyf bied 'n kalm en stylvolle wegbreek by die see.
Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 slaaparea, 2 badkamers en 'n kombuisie. Die slaaparea het 1 koningingrootte-bed en die slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Beide badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en gratis WiFi. Die glasstapeldeure lei na die houtdek met 'n uitsig oor die see. Daar is meubels, sonstoele en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 128
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Clarence-rylaan 2613, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Petra het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2613, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap