Pezula Franzi's Dream - CM15
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Commodore-keeromstraat 15, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 059 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Franzi's Dream - CM15 is in Knysna, 'n dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en albei het en suite-badkamers met storte.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, kaggel en TV, en 'n kombuis wat met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is.
Die kuierdek spog met 'n verhitte swembad, 'n Jacuzzi, en een van die beste uitsigte op die landgoed, asook 'n groot stoep vir gaste wat buite wil eet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Commodore-keeromstraat 15, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Commodore-keeromstraat 15, Pezula, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom