Sandrivier Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Deon J - Mei 2024
Algehele gradering
Na 'n lang dag se reis, is hierdie net die plek vir jou!
Roy S - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable stay. To be recommended.
Wilma G - Apr 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Japie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Marietjie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus en vrede diep in jou gemoed.
Hanneke V - Feb 2024
Algehele gradering
Groot verassing, baie skoon, volledig toegerus, asemrowende Karoo sonsak.
Irene P - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Jan V - Jan 2024
Algehele gradering
Die eenheid - Protea was baie skoon en netjies.
Clive M - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable, and well-appointed cottages.
Hansie V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies. Oulike oornag plekkie.
Jaco S - Jan 2024
Algehele gradering
Stil, asemrowende Karoo omgewing met perfekte huisie vir vrede in jou hart.
Wp V - Jan 2024
Algehele gradering
Idilies in die Karoo geleë.
Braam V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was die perfekte oornag plekkie, ek sou selfs nog 'n aand kon bly.
Michelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful spot to unwind.
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker rustig.
Alicia C - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die rustigheid van die plaas geniet en dit was goed geleë op ons pad!
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
N Karoo juweel.
Estel R - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye ontspanning.
Henning V - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam en ontspanne.
Hannes S - Des 2023
Algehele gradering
Oornag stop oppad na Weskus.
Chris L - Nov 2023
Algehele gradering
Die stilte en sonsondergang is 'n lafenis vir die siel.
Stuart C - Okt 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Tracey T - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Karien K - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige nagrus op 'n Karooplaas.
Teresa E - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik oorgebly en niks kort gekom nie.
Gustav E - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gesellige oase in Karoo.
Esme D - Aug 2023
Algehele gradering
Dis alles en nog meer wat die foto vertel.
Corlia L - Aug 2023
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Liza S - Jul 2023
Algehele gradering
Sielerus, waarde vir geld!
Henco D - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker en gemaklike blyplek met vriendelike verwelkoming.
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig op die plaas in die Groot-Karoo. interessante plante en asemrowende sterrehemel.
Willem C - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf op 'n plaas.
Eunese B - Mrt 2023
Algehele gradering
Maklike inteken-proses, netjies.
Bruce C - Mrt 2023
Algehele gradering
Paradise in the Karoo.
Herman V - Feb 2023
Algehele gradering
Karoo op sy beste!
Madeleen E - Jan 2023
Algehele gradering
Clean and well equipped.
Marste B - Jan 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Madri D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend, pragtig.
Louna G - Des 2022
Algehele gradering
Puik oornaggeriewe.
Gustav K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig op die plaas.
Juliet F - Des 2022
Algehele gradering
Much needed stopover en route from West Coast to North West Province.
Isolde K - Okt 2022
Algehele gradering
Very enjoyable overnight stay.
Kriek V - Okt 2022
Algehele gradering
Doodstil en rustig. Baie besonders.
Martmari V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige, oornag na 'n lang rit. Die oopte en skoon Karoolug is wonderlik, sonsopkoms en -ondergange pragtig.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Dankie Martmari, dat jul dit onder ons aandag gebring het, ons het die kraan vervang en die stort se uitloop is ook herstel.
Nadia S - Sep 2022
Algehele gradering
Ongerepte stilte.
Petra S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulik en netjies.
Susan B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf waar jy rus en vrede kan kry op 'n Karooplaas.
Jeanne D - Jul 2022
Algehele gradering
A delightful 2 days under the endless blue sky.
Lees meerDeon B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons tweede keer in dieselfde plekkie!
Fanie W - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Boyd S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Estelle R - Feb 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Christien S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en pragtige omgewing!
Mari V - Des 2021
Algehele gradering
Rus, vrede, stilte.
Riaan O - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike Karoo skoene-uitskop-plekkie!
Brian L - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig en rustig in die Karoo.
Andrew K - Des 2021
Algehele gradering
Spectacular.
Corne V - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Melissa V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, baie goed ingerig.
Charles S - Des 2021
Algehele gradering
Great
Hannes B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek en pas perfek in by die omgewing. Alles was in plek.
Frans S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Dick V - Sep 2021
Algehele gradering
Cosy quiet comfortable.
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Dieter K - Aug 2021
Algehele gradering
Sielsrus na 'n dag se lekker ry.
Anneme S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
Siska V - Aug 2021
Algehele gradering
Snoesig en goed ingerig.
Gideon L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie genotvol gewees
Paul R - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome place.
Hennie Coetzee D - Apr 2021
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, uitstekende geriewe en ligging. Die natuur is 'n belewenis en het dit baie geniet.
Burgert V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker stil, met jou plaas en veldgeluide. Sielsbrood.
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en stil, goeie ligging buite die dorp.
Lees meerSandrivier Gasteplaas se terugvoer
Hallo Stephan,
Jammer dat jul ongelukkig was met die kamers. Daar kan 4 persone in die huisie slaap, dan is die kostes R1300.
Dis R700 per kamer.
Dit het al gebeur dat daar net een persoon slaap, maar gaan le op al die beddens, dan moet daardie beddegoed als gewas word.
Ek moet dan eeder n vasgestelde tarief van R1300 op plekkie sit en dan die kamers ooplos.
Dankie vir die privaat plasing van resensie.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Vriendelike groete
Shantelle
Maritsa M - Des 2020
Algehele gradering
Dit is ’n stukkie hemel op aarde.
Gerhard E - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam
Kyle S - Des 2020
Algehele gradering
Absulute rus vir die siel!
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik - die stilte van die Karoo is terapeuties!
Linette N - Nov 2020
Algehele gradering
Very peaceful.
Jan D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Hugo K - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese oorslaap plekkie, baie skoon.
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, baie privaat.
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing, rustig.
Gideon B - Jan 2020
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Marna N - Jan 2020
Algehele gradering
Mooier sterre kan jy nie sien nie! Huisie het alles in wat mens benodig en lekker braaiplek buite en selfs die klein swembadjie was heerlik om af te koel!
Andries V - Des 2019
Algehele gradering
Karoorustigheid met vriendelike diens.
Charles S - Des 2019
Algehele gradering
Tranquil, starry night with the comforts of home.
Jana N - Des 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerGerda R - Des 2019
Algehele gradering
Neat, clean, comfortable and equipped with all that is needed.
Danie S - Des 2019
Algehele gradering
Amazing little gem in the Karoo.
Zonika S - Des 2019
Algehele gradering
Rus vir jou siel in die Karoo.
Carel N - Des 2019
Algehele gradering
Vir seker die stop werd!
Nl Oosthuizen Bdy Bk O - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Sonette M - Sep 2019
Algehele gradering
Die gasvrou, Shantelle, is baie behulpsaam en effektief, plekkie is skoon, netjies en goed toegerus. Die stort werk nie lekker nie.
Karen K - Sep 2019
Algehele gradering
Shantelle is a great hostess. No words to describe the scenery - just absolutely stunning!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Shantelle is 'n goeie gasvrou. Geen woorde kan die natuurskoon beskryf nie - absoluut fantasties!
Die sterre, satelliete, rus en vrede, wow!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter L - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs en verblyf.
Jaco L - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was alles waarvoor ons gehoop het: rustig, stil, gemaklike verblyf sonder pretensies en die stilte van die naghemel vir geselskap.
Trudie H - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam!
Andre S - Jul 2019
Algehele gradering
Presies wat ek gesoek het.
Gert V - Jun 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Karen V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Ricus V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit maak die reis na jou bestemming die moeite werd!
Helette V - Apr 2019
Algehele gradering
Sielsrus en asemrowend.
Guilluame S - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon Karoo-lug.
Marlene B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en baie gerieflik. Die sterrehemel was 'n pluspunt. Gasvrou is 'n ster.
Jane L - Feb 2019
Algehele gradering
Eenvoud, lekkerte!
Manie G - Jan 2019
Algehele gradering
'n Oase in die Karoo.
Comin B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, stil en baie warm!
Chaneen V - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Rikus P - Des 2018
Algehele gradering
Saligheid op sy beste.
Jacqueline B - Des 2018
Algehele gradering
Karoo gasvryheid
Leoni S - Des 2018
Algehele gradering
Smaakvol in die veld.
Chris L - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf.
Walter B - Sep 2018
Algehele gradering
Van 'n baie hoë gehalte.
Amiel V - Aug 2018
Algehele gradering
Camping site very basic.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Hi Amiel,
I would just like to inform you that every camping site has its own fireplace. You can have a look at the photos on the website, if you can't recall seeing them.
Thank you, for the review. We will look at some shelter from the wind for the camping site.
Thank you for mentioning it.
Nick O - Aug 2018
Algehele gradering
Goed geleë en toegerus.
Tolla G - Aug 2018
Algehele gradering
Die rustigste atmosfeer.
Miranda B - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjiese verblyf onder 'n fantastiese sterrehemel!
Carl D - Jul 2018
Algehele gradering
Hulle stap die ekstra myl vir jou.
Marius V - Jun 2018
Algehele gradering
Hou van die ligging en omgewing.
Joey J - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Sal definitief aanbeveel.
Hanneke O - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf op 'n plaas.
Gideon H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi plekkie weg van die gejaag.
Pieter K - Apr 2018
Algehele gradering
'n Heerlike atmosfeer onder die Karoo hemelruim.
Gerda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig mooi en wonderlike gasvrye en pragtige mense.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir my 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet.
Dit gaan al voor die wind met die nuwe plekkie en die mense luv dit.
Ons dank God vir sy genade en die voorspoed wat ons met die gastehuise het.
Michaela M - Feb 2018
Algehele gradering
It was an amazing stay!
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Thank you Michaela, it was so nice meeting you. Hope you enjoyed the rest of your stay in South Africa.
Linette E - Des 2017
Algehele gradering
Oulike huisie.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Dit was my voorreg om jul te kon ontmoet. Hoop jul het die res van jul vakansie geniet.
Megan K - Des 2017
Algehele gradering
Gorgeous and isolated.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Thank you Megan, it was my pleasure and so nice meeting you. Glad you had a nice stay!
Monte N - Nov 2017
Algehele gradering
Absoluut die beste plek in SA indien jy net wil chill en rustig wees.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. So lekker om nog kontak te he met jou. Sien dalk later in die jaar.
Hestel S - Sep 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Hestel,
Julle is dierbare mense en dit was vir my 'n groot voorreg om jul te kon ontmoet.
Ant D - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome little place to get away from it all.
Sandrivier Gasteplaas se terugvoer
Good Day Ant and Catherine,
Thank you so much for the nice review it is greatly appreciated.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap