Sea Jewel
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Charlie van Breda-rylaan 14, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 545 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea Jewel is in die kusdorpie Pearly Beach met sy lang uitgerekte strande geleë. Die huis bied pragtige see-uitsigte en is die ideale bestemming vir gesinne met jong kinders.
Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers met ’n gastetoilet. Die huis is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 1 enkelbed. Die derde kamer het ’n dubbelbed en die vierde kamer het ’n stapelbed.
Die ruim leefarea is gerieflike gemeubileer en het ’n sit- en eetarea, asook binnebraai. Die kombuis is toegerus met ’n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond en stoof.
Gaste kan hul tyd verwyl deur die bekoorlike dorpie se strande en restaurante te verken. Hermanus is ook slegs ’n rit ver en is die ideale bestemming vir walviskyk.
Walvisse kan gesien word gedurende die walvisseisoen.
Die huis het ook 'n omskakelaar en die ligte, TV en WiFi werk wanneer daar beurtkrag is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Charlie van Breda-rylaan 14, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Jewel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Charlie van Breda-rylaan 14, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom