Sheva
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Rolien D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker ontspanne tydjie.
Dewald D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gepaste akkomodasie in die perfekte ligging naby alles.
Bernice E - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, baie netjies, stapafstand van die see af.
Jane L - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense.
Estelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Alles wat mens benodig is daar.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18