Slakkepas 9
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofpad, Slakkepas 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Slakkepas 9 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks naby die strand in Dwarskersbos, 'n rustige kusdorp aan die Weskus. Dit bied die ideale wegbreek vir 'n gesin wat die Weskus wil verken en van die stadsgewoel wil ontsnap.
Hierdie grasdakhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die slaapkamers en die solder het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6 gaste, 'n sitkamerstel en 'n TV. Die balkon met 'n etenstafel is op die boonste verdieping. Die onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en etenstafel is op die onderste verdieping. Die veelsydige braai-area kan binne en buite geniet word.
Beskutte parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks en die verblyf is naby winkels, restaurante en trekpleisters.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 99
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofpad, Slakkepas 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofpad, Slakkepas 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap