Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Kampering

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ivan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Oom Jurg kyk goed na sy gaste. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fun, safe, interesting. It was a lovely camping spot, situated close to town and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Koud maar baie lekker. Is 'n great stop as jy op 'n roadtrip is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie J
1 nag
5.0
Aug 2024

Cold but excellent. Only stayed one short night with heavy winds and rain so can't comment too much on amenities and experiences but the camping ground and bathrooms were clean and neat, and the host is very hospitable. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende geriewe en rustigheid. 'n Baie lekker kampplek met uitstekende ablusiegeriewe en ander geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Wat 'n heerlike plek, onder die sterreprag van die Karoo. Al die geriewe was tops, beskutting teen die wind en die gasvryheid was uitstekend. Volgende keer bring ek die hele familie saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Kampering
Trudie, u maak ons harte bly omdat u die kampeer, sterrekijken al die mooi dinge so geniet het - maak weer so!

Kobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sterland is 'n blink ster kampeerterrein. Ons het heerlik gekamp by Sterland. Die bome bied aan elke staanplek privaatheid. Die terrein is besonder netjies en het verskeie interessante areas. Dan die beste: Sterrekyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Kampering
Desire, ons is baie bly dat u die kamp en ons ander aktiwiteite geniet het - maak weer so!

Makkie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Weereens lekker gebly soos altyd. Baie dankie aan Jurg dat hulle na ure vir ons gewag het. Die plek was onmiddellik beskikbaar en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Juweel. Ons het maklik ons staanplek gevind. Goeie organisasie. Alles is so mooi, skoon en rustig. Ablusiegeriewe is baie mooi en skoon. Terwyl ons by SALT was, het die gehael in die dorp. Wat 'n ongelooflike ondervinding. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Kampering
Cabri, baie dankie vir u pragtige positiewe kommentaar en dat u ten spyte van die geweldige haelstorm, u verblyf steeds geniet het!

Mev. L.M. D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ysig koud soos te verstane van Sutherland in die winter, maar gloeiend van opwinding oor my kinderjare se skool. Die dorp het baie verander soos te verstane na 52 jaar laas gesien, maar mooi netjies en beslis nog bekende geboue. Baie om te besigtig. Sal weer gaan as dit moontlik is vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Kampering
Lucie, dis wonderlik om saam met u te ervaar die gedagtes van baie jare gelede...

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 191

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 440, Net langs die R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NGRiZGMyLWI0ZTYtNGJiMi05ZDc2LTI5MzhlMzUwNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Plot 440 Off the R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.408479303193 20.658740222716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang