Suikerbosrant Sleep & Go
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad en stort en daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met Openview, 'n ketel, yskassie en 'n lessenaar met 'n stoel in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon.
Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer.
Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag.
Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n lessenaar, 'n stoel, vereduvets en 'n vollengte spieël in die kamer. Ander geriewe sluit 'n tee- en koffieskinkbord en eetgerei vir 2 gaste in. Daar is 'n mikrogolfoond, eetgerei en gasgeriewe by die gemeenskaplike kombuis langs die kamers beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n lessenaar, 'n stoel, vereduvets en 'n vollengte spieël in die kamer. Ander geriewe sluit 'n tee- en koffieskinkbord en eetgerei vir 2 gaste in. Daar is 'n mikrogolfoond, eetgerei en gasgeriewe by die gemeenskaplike kombuis langs die kamers beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon.
Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer.
Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag.
Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n lessenaar, 'n stoel, vereduvets en 'n vollengte spieël in die kamer. Ander geriewe sluit 'n tee- en koffieskinkbord en eetgerei vir 2 gaste in. Daar is 'n mikrogolfoond, eetgerei en gasgeriewe by die gemeenskaplike kombuis langs die kamers beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon.
Sakereisgers ontvang 'n spesiale prys vir verblyf van 4 nagte en langer.
Voorsiening word gemaak vir oorsese gaste wat langer as die aangeduide periodes te bly teen 'n verminderde bedrag.
Let asb. op dat gaste nie by die swembad piekniek mag hou nie.
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang