The Container House
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Erf 30, Welbedacht plaas, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R9 020 per nag, vir 40 mense
Beskrywing
The Container House is uit 6 skeepshouers gebou en toe met geïsoleerde sementpanele bedek. The Container House is op die oewer van die Vaalrivier gebou, en het 80 m rivierfront met pragtige grasperke tot by die water. Gaste kan tyd langs die water spandeer terwyl hulle visvang, kanovaart, tjoepry, swem of net ontspan terwyl jy na die water kyk.
The Container House is ideaal vir funksies, rampartye, groot gesinsbyeenkomste, skoolgroepe en konferensies en bied slaapplek aan 40 gaste. Wanneer gaste The Container House bespreek, sal hulle eksklusiewe gebruik van die huis en die eiendom hê.
The Container House het 5 groot slaapkamers wat 2 groot badkamers deel. Daar is 3 ekstra slaapkamers wat elk hulle eie badkamers het. Die slaapkamers het dubbelbeddens, enkelbeddens en stapelbeddens, en kan volgens jou vereistes gestruktureer word. Die badkamers het bad- en stortgeriewe, 'n toilet en 'n wasbak. Buite die huis, in 'n aparte gebou, is 'n badkamer met 3 storte en 3 toilette. Die groot kombuis is met 3 yskaste, 'n ysmasjien, 'n kookwaterkan, ketel, broodrooster, potte en panne, 2 klein pottjiekos-potte en 1 groot potjiekos-pot, en eetgerei en breekware toegerus. Die groot kuierarea het plastiektafels en -stoele vir 40 gaste. Daar is ook 'n sitkamerstel met sitplek vir 5 en 'n kaggel.
Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. 3 ekstra braaidromme en 'n kleiner plat braai word voorsien. Die huis is troeteldiervriendelik.
Daar is 'n groot, verhitte Jacuzzi met sitplek vir 14 gaste.
Die rivier voor die huis is relatief vlak, so motorbote kan nie gebruik word nie, maar dit is veilig om in te swem. 'n Aantal kano's, reddingsbaadjies en roeibaadjies is beskikbaar vir gaste om op die rivier te gebruik, asook 8 groot buise. Baie visse, insluitend groot visse, word op 'n gereelde basis gevang, en The Container House ondersteun 'n vang-en-vrylaat-basis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erf 30, Welbedacht plaas, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink The Container House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Erf 30, Welbedacht plaas, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang