Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Golden Goose

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat hierdie eenheid semi-losstaande is.

- Let asb. op dat die verblyf nie geskik is vir partytjies nie en kan dus nie as 'n venue vir funksies gebruik word nie.
- Geen harde musiek nie.
- Neem die bure in ag. Stilte tye tussen 22:00 en 08:00.
- Daar word van gaste verwag om die eenheid skoon en netjies te hou.
- Geen kommersiële fotografie word toegelaat nie. Geen fotografie vir geldelike gewin word toegelaat nie.
- Skade of breekskade moet voor vertrek by die eienaar aangemeld word.
- Slegs die aantal mense wat bespreek het word in die eenheid toegelaat. Geen ekstra gaste sal gehuisves word nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
-Indien gaste op so 'n wyse optree wat nie deur beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie of die verblyf vir enige ander doel gebruik as wat oorspronklik aangedui is, kan gaste gevra word om die perseel te ontruim.
Rook in die huis is verbode.

Die eienaar en die agent gee geen waarborg en aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige direkte of indirekte skade of verliese wat deur 'n gas en/of besoeker op die perseel gely word nie. Die reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gansogiestraat 24, Goue Myl, Brittaniabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa55f863bc51f40584e6a4a43c561489a9dc86d817e798e32958e23e955d5cf3290d5b26d127d2fd51ee08140c1535b97f357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 24 Gansogie Street Golden Mile 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.72242 17.95459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem