Uitsig Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsig Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Uitsig Akkommodasie is op 'n Rooibosteeplaas in die noordelike deel van die prentjiemooi Sederberge. Dit is ongeveer 50 km noordoos vanaf Clanwilliam en bied rustige verblyf wat omring word deur die natuur.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Die twee slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 aparte storte met wasbakke en 3 aparte toilette met 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tafel met 6 stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Gaste kan lekker buite braai en die prentjiemooi omgewing geniet. Op die plaas kan jy lekker gaan stap en in die veld piekniek hou. Daar is ook rotsagtige areas waar rotstekeninge gesien kan word. Gedurende die blommeseisoen is die plaas oortrek met veldblomme.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Uitsig Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsig Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom