Tsunamoon Safari Camp
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Phalaborwa-Giyani/R71, Lekkersmaak Wildreservaat, Lekkersmaak, 0895, Limpopo
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Vanya Safari Camp is in die Bosveld en bied selfsorg-verblyf aan 10 gaste net 24 km buite Gravelotte.
Verblyf is beskikbaar in 5 luukse safari-tente. Elke tent het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n kas en 'n bedkassie. Die tente deel 2 gemeenskaplike badkamers wat 'n toilet, 2 storte en 2 wasbakke het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan aan die etenstafel geniet word en 'n bosbraai is by die tarief ingesluit.
Gaste kan by die lapa ontspan, waar daar 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord is. Hulle kan ook in die swembad afkoel of gebruik maak van die braaigeriewe.
Vanya Safari Camp gebruik sonkrag en die tente het ligte, maar nie kragproppe nie. As gevolg van wilde diere soos luiperds, kan troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs Phalaborwa-Giyani/R71, Lekkersmaak Wildreservaat, Lekkersmaak, 0895, Limpopo
- Gaste dink Tsunamoon Safari Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Phalaborwa-Giyani/R71, Lekkersmaak Wildreservaat, Lekkersmaak, 0895, Limpopo
- Geen kinders onder 5