Visvanger Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anthony P - Aug 2022
Algehele gradering
If you want peace and quiet with very friendly service, Visvanger is the place to be.
Visvanger Self-catering se terugvoer
Dankie ek is bly julle het dit geniet baie dankie ook vir 'n skoon huis wat julle vir my gelos het ons waardeer dit regtig.
Engela M - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Visvanger Self-catering se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit regtig.
Dis lekker om te weet julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Charmaine
Charles B - Apr 2022
Algehele gradering
Naweekkuier vir 'n familietroue.
Visvanger Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle was heerlike gaste en het ons huis skoon vir ons gelos. Baie dankie vir dit van ons kant af.
Riana K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike tuiste weg van die huis af!
Lees meerVisvanger Self-catering se terugvoer
Hallo jy, dankie vir review.
Ja volgende gaan die waaiers wees alles is net 10 keer duurder hier maar dis in die be planning ons het julle net so geniet sien uit om julle weer hier te he
Groete Charmaine
Visvanger self catering
Andrea F - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Die eienaar was ongelooflik gasvry en het seker gemaak ons is happy met alles. Sal beslis weer gaan.
Visvanger Self-catering se terugvoer
Danki baie bly julle het lekker gekuier sien uit om julle weer hier te he
Groete Charmaine
Jasper J M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek met alles wat nodig is.
Visvanger Self-catering se terugvoer
Baie dankie Erika, dit was net 'n plesier om vir julle hier te he hoop julle gaan lekker bly in St Helenabaai.
Mellissa G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was okay. Moes vroeër as aangewysde tyd uit wees.
Petrus D - Nov 2021
Algehele gradering
Ons was gemaklik en het veilig gevoel
Visvanger Self-catering se terugvoer
Danki baie ons waardeer die feedback.
Visvanger groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasrietstraat 12, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap