- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(31)
- Bloemdal(1)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(11)
- Dan Pienaar(40)
- Fichardt Park(64)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(4)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(23)
- Hospitalpark(3)
- Kiepersol(11)
- Langenhovenpark(27)
- Naval Hill(5)
- Noordhoek(7)
- Olive Hill(1)
- Park West(9)
- Pellissier(11)
- Pentagon Park(5)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(3)
- Rooidam(5)
- Spitskop(35)
- Spitskop Small Holdings(10)
- Universitas(42)
- Universitas Ridge(13)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(24)
- Westdene(21)
- Wilgehof(1)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
372 lekke plekke om te bly
23 Whites Straat is 'n moderne selfsorghuis in Waverly, Bloemfontein. Dit is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriend...
Melsetter's Guesthouse bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven P...
Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n rustige woonbuurt in sentraal Bloemfontein en bied selfsorg- of B&B-...
De Stallen Guesthouse is 7,5 km vanaf Bloemfontein se middestad op 'n plaas geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers,...
Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of g...
Gabbys Cottage Guesthouse is 'n lieflike, romantiese selfsorg-instansie in Helicon Heights, Bloemfontein, en dit is...
Villa Vredenrust bied elegante selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. D...
Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagv...
Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfo...
De Akker Gastehuis bied lieflike B&B-verblyf in aparte kamers en is in Park West, Bloemfontein geleë. Gaste het 'n...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer