Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
Bladsy 10 - 550 lekke plekke om te bly
Living Waters bied selfsorgverblyf in 'n Karoo-plaashuis in die stil dorpie, Nieu-Bethesda. Verblyf word in 'n hoo...
Zonnenstrahl Caravan Park is op die buitewyke van die beeldskone Nieu-Bethesda in 'n boomryke tuin met groot wilger...
Zeekoegat Country House is presies halfpad tussen Vosburg en Carnarvon op 'n Karoo-grondpad en is 'n wonderlike ops...
Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het. Daar ...
Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Gr...
Ontsnap na die bekoorlike Daisy Cottage en beleef die perfekte kombinasie van gemak, gerief en 'n rustige omgewing ...
Ouma's Kothuis is in die boomryke Karoodorp, Vosburg geleë. Verblyf word in 3 gastekamers wat 2 badkamers deel, ge...
Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oors...
Prickly Pear Boutique Guesthouse bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby klein winke...
Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley. Hierd...