Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calvinia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calvinia akkommodasie
25 lekke plekke om te bly
Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat...
Calvinia Magic Garden bied 'n ontspanne omgewing in Calvinia, sowat halfpad tussen Kaapstad en Upington. Die instan...
Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid kan geniet. Die verblyf is ideaal ...
Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gasteh...
Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafs...
Hamtam Klipwerf Gastehuis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaaps...
Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap...
Hantamland is ’n unieke selfsorgeenheid op die majestieuse Hantamberge, 57,7 km vanaf Calvinia. Die huis bied verb...
Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings. Re...
Die Ou Lady Gastehuis bied verblyf in Calvinia in die Noord-Kaap ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voets...
Welkom by die Calvinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tankwa Karoo blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur... Lees meer