Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

LekkeSlaap

  • Lekke Pryse
  • Lekke Veilig
  • Lekke Opsies

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Filtreer Jou Uitslae

Orden Volgens Prys:
Vanaf Laagste
Vanaf Hoogste

Wys Soort:
B&Bs
Lodges
Hotelle
Gastehuise
Rugsakreisigerslosies
Selfsorg-eenhede
Kampeer
Oorde

Uitslae Moet Insluit:
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Troeteldiervriendelik
Konferensiegeriewe

Wys Ster-Gradering:
Ongegradeerde
1 Ster
2 Sterre
3 Sterre
4 Sterre
5 Sterre

Kaart

Nabygeleë Streke

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Akkommodasie

Welkom by die Kaapstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 871 opsies
Canal Quays Woonstelle
Selfsorg in Kaapstad > Kaapstad Middestad > Strandgebied
Vanaf
R1350
per eenheid, vir 2
Ideaal geplaas op die soom van die V&A Waterkant, binne die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrumgebied, bied hierdie weelderige woonstelblok nie minder nie as 'n 360° uitsig oor die beste wat die Moederstad het...
"Wonderful! Safe, clean, quiet, and very lovely." - (Nog 4 Aanbevelings)
Sien Meer
VIP Cape Lodge
Selfsorg in Kaapstad > Kaapstad Middestad > Upper Gardens
Vanaf
R500
per eenheid, vir 2
Hierdie private gastehuis beskik oor ses intieme selfsorg eenhede en is geleë in die Tuine aan die voet van Tafelberg. Ons spesialiseer in eenhede vir die familie of vir paartjies en respekteer jou privaatheid. El...
"Nice location, good value for money." - (Nog 13 Aanbevelings)
Sien Meer
The Blue House
Gastehuis in Kaapstad > Kaapstad Middestad > Tamboerskloof
Vanaf
R480
per persoon
'n Warm verwelkoming wag vir jou by The Blue Hou Gastehuis. Of jy 'n reisiger is, 'n besigheidsman, op vakansie is, of net oornag bly of dalk vir langer, nooi ons jou uit om ons wonderlike en vriendelike diens te er...
Veilige Parkering Swembad
TV Braaiplek
Sien Meer
51 on Forest Drive Lodge
Lodge in Kaapstad > Pinelands
Vanaf
R380
per persoon
Pinelands Akkommodasie, 51 op Forest Rylaan Lodge is sentraal geleë met maklike toegang tot die hoofpaaie sodat jy van Kaapstad se bekendste en pragtige plekke soos die V&A Waterfront, Kaapstadse Hawe, Grand West C...
"Excellent service, clean and beautiful surroundings." - (Nog 8 Aanbevelings)
Sien Meer
Mariner Gastehuis
B&B in Kaapstad > Simonstad > Seaforth
Vanaf
R700
per persoon
Mariner Gastehuis is 'n vierster, eko-vriendelike gastehuis wat teen die berg bokant die Simonstadse hawe gebou is. Dit het asemrowende uitsigte op die see en is binne stapafstand van die winkels en die strand af. ...
"Mariner Guesthouse was the best. Friendly and professional." - (Nog 13 Aanbevelings)
Sien Meer
32 Patou
Selfsorg in Kaapstad > Kraaifontein > Brackenfell
Vanaf
R420
per eenheid, vir 3
Gerieflike selfsorg-eenheid in die noordelike voorstede van Kaapstad. Maklike toegang tot alle hoof-aantreklikhede. Naby inkopiesentrums en restaurante. Ideale toesluit-en-gaan vir besigheidsreisigers. Gratis koordl...
Fietsry Onderdakparkering
Malaria-vrye gebied
Sien Meer
Beach Boulevard 102
Selfsorg in Kaapstad > Noordelike Voorstede > Bloubergstrand
Vanaf
R750
per eenheid, vir 4
Die perfekte ligging, seekant vakansie woonstel met ‘n uitsig oor die see, strand, Tafelberg en Robben Eiland vanaf die balkon. Minute weg van die geselligheid en die gegons van Bloubergstrand. Beach Boulevard1...
"Wonderful welcome, excellent stay." - (Nog 10 Aanbevelings)
Sien Meer
Primi Seacastle
B&B in Kaapstad > Kampsbaai > Clifton
Vanaf
R850
per persoon
Eet, slaap en speel! Dit is die belangrikste bestanddele vir 'n onvergeetlike vakansie ... en natuurlik ook 'n pragtige kamer by Primi Seacastle. Die Primi Seacastle is geleë op die Atlantiese seekus op Kampsbaai ...
Veilige Parkering Swembad
Masering Internet
Sien Meer
Seemeeu 507
Selfsorg in Kaapstad > Strand
Vanaf
R1200
per eenheid, vir 6
Seemeeu 507 - is 'n volledig toegeruste te selfsorg woonstel met n see uitsig oor valsbaai. Dit is 100 meter van die strand en beskikbaar vir korttermyn & maandelikse vakansie huur . Dit is goed geleë en sentraal ...
"Clean, well located, and safe. A good stay." - (Nog 1 Aanbeveling)
Sien Meer
Reading House
Gastehuis in Kaapstad > Suidelike Voorstede > Nuweland
Vanaf
R410
per persoon
Reading House is in 1896 deur Sir Herbert Baker gebou. Hierdie unieke erfenis is in 'n stil straat in Nuweland, Kaapstad geleë. Met dramatiese uitsigte van Tafelberg én met die hoogste reënval in Suid-Afrika, kan...
"Warm and awesome, as well as a super friendly, helpful host." - (Nog 6 Aanbevelings)
Sien Meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...