Geverifieerde Resensie
Kosmos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kosmos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 109 resensies.
Falcon View Guesthouse
"Baie lekker wegbreek en het steeds luukse winkelsentrums waar mens kan gaan uiteet, sowel as filmsets van French Toast & Pretville."
Bali at Willinga Lodge
"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "
La Dolce Vita Guest House
"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
Blad
Blad 4 -
Wys 91 tot 109