Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2114 resensies.
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Fairfarren"Bespreek gereeld naweke weg in Hoedspruit. Ek's nooit spyt nie."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Daar is soveel om te doen, sal vir seker weer besoek."
"Town needs some upgrading seeing as it is a popular tourist destination."
"Die paaie self is nie in die beste toestand nie, maar verder is daar niks om oor te kla nie. Sal beslis ons gou weer sien."
"Die Hoedspruit-area is pragtig. Paaie deur Mpumalanga is net in 'n uiterse swak toestand, so mens moet baie versigtig ry en vooraf uitvind wat is veilige roetes a.g.v. geweld in sekere areas. Limpopo se paaie rondom Hoedspruit is heelwat beter. Oulike restaurante in Hoedspruit."
"Van die watervalle se ingangsfooie is belaglik as jy vat hoe vuil die toilette is en dat daar amper nooit water was nie."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
African Olive"Pragtige, rustige dorp met vriendelike mense, maar sal nie weer in die "estate" bly nie."
"Dit is lekker sentraal geleë tussen plekke wat mens deur die dag kan besoek en daar is baie waarmee jy jou kan besig hou."
Hoedspruit, Kruger Tot Canyons
BushGlam Luxury Holiday Home"Perfect location and it is close to many activities."
"Pragtige natuurskoon. Baie min selfoonopvangs. Die dorp het net 'n Spar met beperkte voorraad."
"We visited all the tourist attractions with family that was out from the UK."
"Die dorpie is altyd lekker om te besoek. Daar is nie veel verandering oor die jare nie."
"Die dorp/besigheidsgebied was skoon. 'n Ideale oornag destinasie na KNP en Mpumalanga Laeveld. Pad na Haziview kan mense ontmoedig om in Sabie te oornag oppad na KNP. Oogmerk is om 'n gemaklike/vinnige roete na KNP te hê om sodoende vroeg by die park se toegangshekke te wees (Phabeni en Kruger hekke). Roete tussen Sabie en Hazyview moet spoedig herstel en oopgemaak word."
"Graskop Gorge is 'n teleurstelling op 'n Saterdag. Oorvol en openlike alkohol gebruik deur sommige besoekers."
"Graskop town roads are bad. Potholes in the inside road. The main roads are good but improvement is needed in the inside roads to residential areas."
"Die Graskop Gorge is definetief 'n moet vir almal om te sien, dis ongelooflik mooi met baie om te doen."
"Absolutely loved the place, it was calming and it needs you to be a lover of nature to fully absorb the fun."
"I would recommend not going there for a weekend. It needs you to take at least a week."