Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

LekkeSlaap

  • Lekke Pryse
  • Lekke Veilig
  • Lekke Opsies

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Filtreer Jou Uitslae

Sorteer Volgens Prys:
Vanaf Laagste
Vanaf Hoogste

Wys Soort:
B&Bs
Lodges
Hotelle
Gastehuise
Rugsakreisigerslosies
Selfsorg Eenhede
Kampeer
Oorde

Uitslae Moet Insluit:
Afrikaans Praat
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis Wifi
Troeteldiervriendelik
Konferensiegeriewe

Wys Ster-Gradering:
Ongegradeerde
1 Ster
2 Sterre
3 Sterre
4 Sterre
5 Sterre

Kaart

Nabygeleë Streke

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in KwaZulu-Natal.

Kies en keur uit ons wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal akkommodasie – en onthou om jou oë oop te hou vir spesiale aanbiedings en laagste pryse gewaarborg!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 885 opsies
Lilac Lodge / Purple House
Lodge in KwaZulu-Natal > Winterton
Vanaf
R300
per persoon
**Klop die koue met dié winter-aanbod!** Bly vir minstens 3 nagte en ontvang 40% afslag! Geldig vanaf 1 – 31 Julie 2014 Geleë in die prentjiesmooi dorpie, Winterton, aan die voet van die Drakensberge. Lilac Lod...
*Vir verblyf voor 15 December 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
River Ridge
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Drakensberge > Natalse Middellande
Vanaf
R2700
per eenheid, vir 14
River Ridge is 'n selfsorghuis in die majestueuse Natalse Middellande. Om by ons pragtige bestemming uit te kom moet jy met 'n grondpad ry. Die Huis: Dit het sewe slaapkamers en drie badkamers en kan tot 14 mense a...
*Vir verblyf voor 07 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Mongoose Corner
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Pennington > Umdoni Park
Vanaf
R1800
per eenheid, vir 6
Mongoose Corner is 'n drieslaapkamer, dubbelverdieping villa-styl huis in die Selborne Park Gholflandgoed teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die sitkamer is pragtig versier in skakerings van bruin en gekombineer ...
*Vir verblyf voor 15 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Berghaven
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Onderberg
Vanaf
R250
per persoon
Berghaven houthut is geleë in die skilderagtige Suidelike Drakensbergdorpie, Underberg. Hierdie knus hut is die perfekte plek vir 'n landelike toevlugsoord, en bied alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike, ontspan...
*Vir verblyf voor 25 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Bonamanzi Game Reserve
Lodge in KwaZulu-Natal > Hluhluwe
Vanaf
R130
per persoon
Bonamanzi is 'n vierduisend hektaar privaat wildreservaat in Hluhluwe. Dit is 'n Natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika. Bonamanzi, wat "Kyk-Water!" in Zulu beteken, kry sy naa...
*Vir verblyf voor 20 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Tradewinds Country Inn
Hotel in KwaZulu-Natal > Mtunzini
Vanaf
R580
per persoon
Tradewinds Country Inn is 'n baken van uitmuntende gasvryheid en onverbeterlike persoonlike aandag. Gerieflike geleë net 'n klein entjie van die Universiteit van Zululand, Richardsbaai, Empangeni en Eshowe af. Trad...
*Vir verblyf voor 16 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Villa Favola
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Suidkus > Umdoni Park
Vanaf
R1800
per eenheid, vir 6
Villa Favola is 'n eksklusiewe dubbelverdieping met 3 slaapkamers in die hartjie van Selborne Park Gholflandgoed. Die huis kyk uit oor die gholfbaan. Die houtdeure maak op 'n klein ingang oop wat tot by die oopplan...
*Vir verblyf voor 15 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Casa Serena
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Pennington > Umdoni Park
Vanaf
R1800
per eenheid, vir 6
Casa Serena is 'n pragtige drielsaapkamerhuis in Selborne Park Gholflandgoed. Die sitkamer lei na 'n ruim, gemeubeleerde veranda met 'n uitsig oor twee luisterryke, leliebedekte damme wat alle gedagtes aan werk ve...
*Vir verblyf voor 15 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Bergview
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Onderberg
Vanaf
R270
per persoon
Bergview was in 2012 'n streeksfinalis in die kategorie selfsorg-akkommodasie van die AA Quality Assured Accommodation Awards. Die houthut is aan die voet van die Hlongomaberg in Underberg. Dis wonderlik om die Hlo...
*Vir verblyf voor 17 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Pettigrew's Place
Selfsorg in KwaZulu-Natal > Pennington > Umdoni Park
Vanaf
R5200
per eenheid, vir 14
Pettigrew's Place is 'n eksklusiewe vyfslaapkamerhuis met 3 verdiepings op 'n groot eiendom in die Selborne Park Gholflandgoed. Hier kan gaste rustigheid, luuksheid, en bowenal, privaatheid ervaar. Die tuin het 'n g...
*Vir verblyf voor 15 September 2014

Tyd oor om aanbod te bespreek:

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Sien Meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...