Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 3 - 392 lekke plekke om te bly
Soleil is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf bied in 'n kompleks in die kusdorpie Langebaan. Die woonstel is net 1 km ...
Rus en Vrede is op die Long Acres Country Estate in Langebaan geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Die h...
Melissa's Home Away From Home is in Langebaan in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat welbekende is vir pragtige roetes,...
Nivica Lifestyle Living 57 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Olifant...
Seeduiker is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die gewilde Langebaan Country Club teenaan die Weskus. Die woonstel is...
Seehuis Suite Bella is 'n woonstel in 'n veilige kompleks op Paradise Beach se strandfront. Dié woonstel is ideaal ...
Crystal Lagoon Lodge is teen die rant van die mees gesogte deel van Langebaan se strandmeer geleë. Daar is nie gren...
Top Deck is 'n ruim selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit kan ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die ...
Bayview, Langebaan 8-sleeper is 'n selfsorghuis in Langebaan Country Estate. Die landgoed is ideaal geleë net 'n mo...
11 Sunset Heights is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Langebaan, slegs 900m vanaf Club Mykonos. Die eenheid o...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer