Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 8 - 386 lekke plekke om te bly
The Farmhouse Hotel het ’n uitsig oor Langebaan se strandmeer en bied unieke verblyf in ’n historiese opstal waar d...
3 on Serifos is ’n gerieflike selfsorghuis vir ’n gesin van 6 in Langebaan. Hierdie ruim huis bied verblyf aan 6 v...
4 Sea Cottage is 'n selfsorghuis reg langs die see in Sandbaai, Langebaan. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 vol...
Downwind Langebaan is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is op die eerste verdieping van die Madriko-woonstelbl...
Weskus windjie is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan en is ideaal vir die hele gesin of '...
Ouma and Oupa's Self-catering Units bied gasteverblyf op die gashere se eiendom in die Myburghpark area in Langebaa...
SeasTheDay Beachfront Holiday Home is 'n selfsorgeenheid wat aan die strand in die Schaapenzicht-sekuriteitskomplek...
Seagulls Guest House (Pty) Ltd skuil in die hartjie van Langebaan, sowat 112 km vanaf Kaapstad in die Wes-Kaap. Dié...
Lekker Rus is op die Long Acres Country Estate in Langebaan en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die h...
Villiera is ’n netjiese woonstel in die veilige Longacres Country and Equestrian-landgoed in die kusdorpie Langebaa...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer