Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

LekkeSlaap

  • Lekke Pryse
  • Lekke Veilig
  • Lekke Opsies

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Orden Volgens Prys:
Vanaf Laagste
Vanaf Hoogste

Wys Soort:
B&Bs
Lodges
Hotelle
Gastehuise
Rugsakreisigerslosies
Selfsorg-eenhede
Kampeer
Oorde

Uitslae Moet Insluit:
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Troeteldiervriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Wys Ster-Gradering:
Ongegradeerde
1 Ster
2 Sterre
3 Sterre
4 Sterre
5 Sterre

Kaart

Nabygeleë Streke

Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Welkom by die Nelspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Laeveld blad indien jy na meer Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Dorpe
West Acres (19)
Voorstede
Sonheuwel (17)Steiltes (5)Karino (5)Khamagugu (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (64)B&Bs (9)Lodges (9)Hotelle (2)
Gastehuise (23)Selfsorg-eenhede (21)

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10 van 63 opsies
Vanaf R500
per eenheid, vir 2
Lodge in Sonheuwel, Nelspruit

Geniet Sunset Manor Lodge se unieke prag en kalmte. Ons voorsien oornag akkommodasie met geriewe soos lugversorging, 'n swembad, MNet, ens. Naby aan gewilde besienswaardighede soos God's Window, die Kruger Wildtuin,...

Vanaf R330
per persoon
Selfsorg in Nelspruit

***Spesiale Aanbod! Geldig vanaf 18 Januarie - 24 Maart 2015*** BESPREEK VIR 2 NAGTE EN KRY DIE 3DE NAG GRATIS! Bepalings en voorwaardes geld. Die spesiale tariewe geld slegs vir die per persoon wat deel tariewe. L...

Vanaf R480
per eenheid, vir 2
Hotel in Sonheuwel, Nelspruit

Harmony Gastehuis is reg in die woelige stad van Nelspruit gesetel, en is goed geplaas vir beide 'n besigheids- en vakansieverblyf. Ons bied bekostigbare, luukse akkommodasie met geriewe soos 'n swembad en lugvers...

Vanaf R450
per persoon
Lodge in Nelspruit

Fish Eagles Nest Country Lodge is hoog bo Nelspruit geleë en bied jou iets van alles! Asemrowende natuurtonele in die berge en 'n uitsig op die watergat met sy seekoeie en 'n visarend se geluid in die verte ... Tog...

Vanaf R350
per persoon
B&B in West Acres, Nelspruit

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié bed-en-ontbyt is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend SPAR en naby die Ilanga Inkopiesentrum. Ons het twee dubbelkamers, elk met ...

Vanaf R400
per eenheid, vir 2
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

Dome Home Selfsorg bied bekoorlike akkommodasie in Nelspruit aan en is sentraal geleë in een van Nelspruit se stil woongebiede, slegs vyf minute se ry van die sentrale sakegebied en naby mediese- en inkopiesentrums...

Vanaf R500
per persoon
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Birds Babble, is 'n ruim en afgesonderde 4Ster selfsorg gastehuis aangrensend Nelspruit Natuurreservaat, met 2 elegante slaapkamers en maak voorsiening vir tot ses gaste, hetsy op vakansie of besigheid. Ons teken ...

Vanaf R500
per persoon
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

La Roca, 'n top vierster-onderneming langs die Nelspruit Natuurreservaat, bied luukse akkommodasie met 'n vriendelike en hartlike atmosfeer. Onbelemmerde uitsigte oor die reservaat en veraf berge en tog 'n kort rit ...

Vanaf R800
per eenheid, vir 4
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Ons nooi jou uit om Nelspruit en sy omgewing van hierdie selfsorgwoonstelle te verken. Ons selfsorg-eenhede is in Sonheuwel geleë. Dis gerieflik geleë binne bereik van restaurante, winkelsentrums, hospitale, die...

Vanaf R500
per eenheid, vir 2
Selfsorg in Nelspruit

Hierdie selfsorg-eenheid is gekoppel aan die woonplek op die plasie 7 km Oos van Nelspruit, 15 min se ry vanaf die Kruger Internasionale Lughawe en 'n uur se ry van die Kruger Nasionale Park. Ons het meer as 130 v...

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...