Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prins Albert.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prins Albert akkommodasie
Bladsy 11 - 67 lekke plekke om te bly
Karoo Ghetto is net buite Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn geleë. Dié ruim huis is langs 'n da...
Oppidam is aan die voet van die majestueuse Swartberge, 14 km vanaf Oudtshoorn met sy wêreldbekende Kango-grotte. D...
Die Fonteine is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Kango-vallei naby Oudtshoorn. Dis ideaal vir diegene wat...
Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op 'n volstruisplaas in die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei ...
Schoemanshoek Glamping & Self-catering bied luukse tentverblyf in die Kangovallei 15,6 km buite Oudtshoorn. Die ten...
Groenfontein Guest Farm is aan die voorheuwels van die Swartberge in die pragtige Groenfonteinvallei geleë. Die 2 ...
Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapboerdery langs die R353, net 18 km vanaf Leeu Gamka en 35 km vanaf Prins Albert...
The Mulberry House at Buffelskloof Getaway is 'n selfsorghuis in die rustige Calitzdorp. Dit is ideaal vir gesinne ...
Almond Valley Manor House is teen die majestueuse Red Stone Hills langs Roete 62 geleë. Dit is ideaal vir gesinsvak...
Rus en Vrede Plaashuis is 'n selfsorg-plaashuis buite Oudtshoorn, Wes-Kaap en spog met asemrowende uitsigte op die ...