Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Rondebosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Rondebosch akkommodasie
38 lekke plekke om te bly
Happy Home Rondebosch is 'n lieflike grondverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Rondebosch. Dit is die ideal...
Lochnest is 'n bekoorlike en elegante selfsorg-eenheid op 'n woonerf in die stil en rustige Rondebosch. Dit het sy ...
Bijoux Cottage bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Rondebosch. Die kothuis vers...
Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in...
Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraa...
Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing...
No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie ...
Belvedere on Barkley is lekker sentraal geleë in die eksklusiewe Silwood, Rondebosch en bied gerieflike toegang tot...
Squirrels Way Cottages bied verblyf in selfsorgkothuise in Nuweland in Kaapstad. Dis ideaal vir gaste wat op soek i...
Rondebosch Cottage is 'n pragtig gemeubileerde tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ronde...