Geverifieerde Resensie
St Francis
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Francis bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 274 resensies.
"Winderige plek, paaie word beslis nie onderhou in die dorp self nie, maar die mense is redelik vriendelik en toeganklik."
"Ons het St. Francis geniet, alhoewel ons nie veilig gevoel het op straat nie, ook nie op die strande nie. Oral is mense wat uit bosse geloop kom en bedel."
"Calm, peaceful. Enjoyed the boat ride through the canals with captain Kev. Shops within reach. Just love the place."
"Beautiful place. Make sure you check out the shopping centre with the Spar and Tops before driving out to Jeffreys Bay."
"Natuurskoon is baie mooi en die area is stil en rustig en baie opsies vir stap en lekker eet."
"St Francis is 1 of my favourite spots. Beautiful little town, lots to see and do. It's my happy place."
"Paaie oor die algemeen in 'n baie swak toestand - nie slaggate nie, maar baie gelap. Middagete by Ramblin Rose word aanbeveel."
"Nothing you can't do or see or eat or buy in this amazing little town. And a walking holiday wins the day. Great community looking after things."