Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 217 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidelike Voorstede.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suidelike Voorstede akkommodasie
284 lekke plekke om te bly
Joy's Place Guesthouse bestaan uit 4 selfsorgkothuise op die eienaar se netjiese erf in Plumstead, Kaapstad. Die ko...
Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 modern...
The Fairway is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat perseel wat heeltemal afgesonder van die hoofhuis is. Dié eiend...
Taringa is 'n rustige omgewingsvriendelike tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Muizenberg, maar het sy eie in...
Happy Home Rondebosch is 'n lieflike grondverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Rondebosch. Dit is die ideal...
The Quadrant Penthouse Apartment A406 is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 2...
Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte ...
Schuilhoek Garden Terraces is in lowergroen tuine met 'n uitsig op Tafelberg weggesteek. Dit is perfek vir paartjie...
Lochnest is 'n bekoorlike en elegante selfsorg-eenheid op 'n woonerf in die stil en rustige Rondebosch. Dit het sy ...
Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die lowerryke wingerd van die oudste wyn...