Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!

LekkeSlaap

  • Lekke Pryse
  • Lekke Veilig
  • Lekke Opsies

Kyk Vir Beskikbaarheid

Aankoms:

Vertrek:

Hoeveelheid gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Filtreer Jou Uitslae

Sorteer Volgens Prys:
Vanaf Laagste
Vanaf Hoogste

Wys Soort:
B&Bs
Lodges
Hotelle
Gastehuise
Rugsakreisigerslosies
Selfsorg Eenhede
Kampeer

Uitslae Moet Insluit:
Afrikaans Praat
Swembad
Braai Area
Rolstoel Vriendelik
Veilige Parkering
Gratis Wifi
Troeteldier Vriendelik
Konferensie Fasiliteite

Wys Ster-Gradering:
Ongegradeerde
1 Ster
2 Sterre
3 Sterre
4 Sterre
5 Sterre

Kaart

Indien jy Umhlanga Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie in Umhlanga Rocks.

Kies en keur uit ons wye verskeidenheid akkommodasie opsies in Umhlanga Rocks akkommodasie – en onthou om jou oë oop te hou vir spesiale aanbiedings en laagste pryse gewaarborg!

Umhlanga Rocks Akkommodasie

Welkom by die a-Umhlanga Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Bladsy:
1
Wys 1 tot 7 van 7 opsies
Ridgesea Gastehuis
Gastehuis Akkommodasie in Umhlanga Rocks
Vanaf
R380
per persoon
Ridgesea is luuks en sentraal-geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand vand die strand en die dorp se besienswaardighede af. Alle kamers is en-suite met lugversorging en die ekstra-luukse eenhede is rui...
"Such trustworthy staff, A beautiful place." - Keagile M (Nog 25 Aanbevelings)
Sien Meer
Forest Manor Boutique Gastehuis
Gastehuis in Umhlanga Rocks > La Lucia
Vanaf
R650
per persoon
n Hartlike welkom van ons vriendelike personeelspan. Forest Manor is 'n indrukwekkende, kontemporêre, klassieke, luukse 5 ster boetiek gastehuis wat toekennings ontvang het van tydskrifte soos Woman and Home, The...
"10 nights of pure pleasure! Great staff and acommodation!" - Chris S (Nog 2 Aanbevelings)
Sien Meer
Chartwell Gastehuis
Gastehuis Akkommodasie in Umhlanga Rocks
Vanaf
R550
per persoon
Chartwell Gastehuis is geleë te Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, Durban. Ons is naby die fantastiese La Lucia Mall geleë. 'n blote 4 minute vanaf die Gateway Winkelsentrum, en binne loopafstand na ...
Veilige Parkering Swembad
Baba Oppasser Konferensie
Sien Meer
Five Burnham Gastehuis
B&B in Umhlanga Rocks > La Lucia
Vanaf
R740
per persoon
Welkom by Five Burnham Gastehuis, een van Unhlanga se gunsteling luukse B&B's. Hierdie 4-ster wegbreek bestemming is ontwerp met u ontspanning in gedagte. Pragtig gemeubileer met 'n mengsel van Suid-Afrikaanse kultu...
Veilige Parkering Jacuzzi
Internet Klere was diens
Sien Meer
Tesorino B&B
B&B Akkommodasie in Umhlanga Rocks
Vanaf
R500
per persoon
Tesorino B&B het vyf elegant-versierde dubbelkamers. Daarvan is 2 standaard, 2 de Luxe, en 1 'n Uitvoerende/Wittebrood Suite. Elke kamer het 'n eie balkon met 'n koffietafel en stoele. Sommige van die kamers kyk uit...
"Fabulous! Well appointed room with nice furnishing." - Fiona C (Nog 9 Aanbevelings)
Sien Meer
Villa Calla
B&B Akkommodasie in Umhlanga Rocks
Vanaf
R600
per persoon
Geleë binne loopafstand van Suid-Afrika se hoof-Indiese Oseaan-oord, Umhlanga Rocks. Villa Cala bied die oordeelkundige besoeker 'n B&B met 'n verskil, asook gerief en luuksheid met veilige en sekure perseelparker...
11km* vanaf Kings Park Rugby Stadium (Shar...
Sien Meer
Burnham House B&B
B&B in Umhlanga Rocks > La Lucia
Vanaf
R700
per persoon
Die Burnham House B&B lê bo die warm Indiese Oseaan, tussen Umhlanga Rocks en La Lucia. Ons deeglik opgeleide personeel sorg vir 'n vriendelike ontvangs en gemaklike tuisgevoel. Burnham House beskik oor 'n pragti...
"Good stay. Nice in all regards." - Miguel P (Nog 7 Aanbevelings)
Sien Meer



Akkommodasie binne 2 Kms vanaf Umhlanga Rocks

Shelbourne Lodge
Shelbourne Lodge   Vanaf R450 pp
Gelee in La Lucia, 'n pragtige voorstad van Umhlanga, Durban, verskaf Shelbourne Lodge aan besoekers 'n vars weergawe van die tradisionele B...
LaLuxe
LaLuxe   Vanaf R400 pp
Hierdie modern-kontemporêre huis is ontwerp deur die bekende argitek, Nico Van Der Meulen. Die huis het ruim kamers en balkonne waarvandaan...
Bumblebees B&B
Bumblebees B&B   Vanaf R450 pp
Hoofbeskrywing Bumblees lê knus tussen Umhlanga en Durban-Noord in die welige groen voorstad La Lucia en bied alles wat die sakeman/vrou e...
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...