Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wellington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wellington akkommodasie
35 lekke plekke om te bly
Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi olyf- en Nguniplaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan ...
Val du Charron Wine & Leisure Estate is in die hartjie van die wynlande op 'n wingerdplaas geleë, net 10 minute van...
Boland Tuiste bied oornagverblyf op die Onverwacht Wynlandgoed. Dit is op die tweede verdieping van die eienaar se ...
Monte Vidéo is net onder die bekende Bainskloofpas geleë met panoramiese uitsigte oor die berge en gul ploegland. D...
A Perfect is 'n selfsorg-eenheid wat in die mooi Bolandse dorpie Wellington geleë is. Die huis het slaapplek vir to...
Hanna bied netjiese en bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenber...
Wellington Country House Guesthouse is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op die rand van 'n wingerd geleë, met...
Dunstone Country House is op 'n wyn- en vrugteplaas in die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vall...
Hexberg Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n pr...
Meerkatgat is in Wellington geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik vanaf winkels en ...