@ Jameson
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Luzan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Soné S - Sep 2023
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het. Elke sent die moeite werd. Dis ons plekkie in Kimberley.
Roux V - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
@ Jameson se terugvoer
Baie dankie Roux! Ons sien uit om julle weer te sien!
Rian B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Jy was bitter aangenaam om mee te werk, baie dankie daarvoor.
@ Jameson se terugvoer
Baie dankie Takkie. Dit was so lekker om julle by ons te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom