Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Jameson

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir @ Jameson
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Soné S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het. Elke sent die moeite werd. Dis ons plekkie in Kimberley.

Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons kon nie vir beter vra nie. Ons kon na ons lang reis alles aflaai en elke ding het 'n plek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Kommunikasie, ligging puik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Jameson se terugvoer

Baie dankie Roux! Ons sien uit om julle weer te sien!

@ Jameson
Rian B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens. Jy was bitter aangenaam om mee te werk, baie dankie daarvoor.

Uitstekend! Dankie! Ons kon nie vra vir 'n beter plekkie om by te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Jameson se terugvoer

Baie dankie Takkie. Dit was so lekker om julle by ons te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.

@ Jameson
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2c50313145c48646dcc86036ee0a3e1da2e9702c43eae1e47b4f20294311ddcf1ab443ddbb6e065ade98360028bbc0ba672?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 1 Jameson Avenue Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.747627663234 24.740601401596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem