17 on Butler
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Renee H - Nov 2022
Algehele gradering
We absolutely loved our stay at 17 on Butler!
Lees meerJohan K - Apr 2021
Algehele gradering
Sjoe, wat 'n wonderike ervaring.
17 on Butler se terugvoer
Dit was n voorreg om julle hier te kon akkommodeer en julle te kon uithelp op kort kennisgewing. Ons sal julle aanbeveel by enige ander akkommodasie fasiliteite as aangename en goed gemanierde gaste!
Michelle F - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was stunning.
17 on Butler se terugvoer
Hi Michelle,
Dit was 'n plesier en baie aangenaam om julle hier te kon akkommodeer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Julie D - Nov 2019
Algehele gradering
We loved the stay.
17 on Butler se terugvoer
Hi Julie you are most welcome and thanks for your review.
Would love to accommodate you in future again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butlerstraat 17, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom