23 Wawiel Gastehuis
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
23 Wawiel Gastehuis is op 'n sekuriteitslandgoed 2 km buite Orkney. Die kompleks is op die oewer van die Vaalrivier en bied gaste 'n rustige verblyf omring deur die natuur.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid het 'n privaat braai-area, 'n buite-eetarea, 'n swaaibank en 'n boomhuis. Gaste het ook toegang tot die onderdak-kuierarea met 'n etenstafel, stoele en 'n gemeenskaplike, verhitte swembad en gimnasium.
Die eenheid is met 'n rugsteunkragstelsel toegerus en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Aktiwiteite en besienswaardighede in Orkney sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, die Orkney Gholfklub en die Barberspan Bird Sanctuary in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes
- Gaste dink 23 Wawiel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopaniestraat 23, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes