Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 On Ray

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Sanet G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het lekker gebly. Gerieflik. Alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Baie dankie vir jul ondersteuning, Sanet. Jul is enige tyd weer welkom by 27 on Ray.

Nina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vreedsaam en vol verrassings. Die verblyf is rustig, skoon en baie gerieflik ingerig vir kuier, met vele verrassings in die omgewing om te verken. Dit is die regte plek om te kuier en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Baie dankie vir jou keuse van 27 on Ray. Jy was 'n oulike gas en is enige tyd weer welkom by 27 on Ray.

Tracey N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons kom weer! Was lekker! Ons het heerlik gebly. 27 On Ray was baie netjies en baie skoon. Ek sal die verblyf definitief vir mense aanbeveel. Die beddens was gemaklik gewees. Die kombuis was goed toegerus, alhoewel 'n slaaibak en 'n Tupperhouer waardeer sal word. Die waaiers in die kamers was lekker, maar gedurende November tot Maart kan die eienaars lugversorging oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Dankie vir die ondersteuning. Ek het 6 glas slaaibakke en 6 Tupper bakke in die kaste daar. Het jy meer bakke nodig gehad?

Shinell W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Baie lekker gekuier! Baie rustige area en baie mooi huisie. 10 minute se loop see toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Baie dankie vir jou keuse van 27 on Ray.

Ria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Pragtige selfsorg verblyf. Ons het 4 nagte bespreek en het baie lekker gebly. Eenheid het alles wat nodig is en die wasmasjien was 'n groot bonus. Die braai area het baie na rook geruik en ons het dit nie gebruik nie, maar verder was dit perfek. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Landie
27 On Ray
Baie dankie vir jul keuse van 27 on Ray. Ons is tans besig om 'n verandering aan ons Koorsteen aan te bring, sodat ons hele eenheid skoon & vars kan ruik.

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Awesome. Very nice place to stay at. Very clean and well put together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Dit was so lekker ingerig. Dit was baie netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Bie dankie vir die mooi resensie Elzanne. Jul is enige tyd weer welkom.

Dominique W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Place was neat and had everything we needed. Area is quiet and safe. Will definitely go again. Carina and the landlord were very helpful with whatever we asked. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Thank you for staying at 27 On ray, and thank you for the great review.

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Perfect getaway from the busy city life. We really loved the stay, my partner and son enjoyed how clean and lovely the space is. We needed a break from the city life and it really catered to our needs. I would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Thank you Michael, always nice to get a nice review .Thank you for appreciating the cleanness, we strive to give our guest a five star experience at a three star price.

Portia H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

It was peaceful, I felt secured and the place sees to every need. I loved the cleanliness what you see on the pictures is what you get and more honestly. Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
27 On Ray
Thank you, for the support and great review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang