27 on Waterkant
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterkantstraat 27, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
27 on Waterkant is 'n ruim selfsorghuis in 'n doodloopstraat in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Drie badkamers is en suite en die ander 2 badkamers word gedeel. Een badkamer het 'n bad en stort en die ander badkamers het net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek. Daar is 'n slim-TV met DStv, Netflix, Showmax, bordspeletjies en toegang tot gratis WiFi.
Buite is daar 'n dek met sitplek, braaigeriewe, 'n Jacuzzi, trampolien en 'n buitestort met warm water. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, waterpark, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Waterkantstraat 27, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 27 on Waterkant het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterkantstraat 27, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang