28Kabeljauws
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alichia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
William S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld! Netheid is tops!
Ilandi J - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
28Kabeljauws se terugvoer
Baie dankie Ilandi, bly julle het die vakansietjie geniet. Kom kuier gerus weer!
Ian J - Mrt 2024
Algehele gradering
Good, clean and well situated.
Annelie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money, accommodation as advertised.
Kotie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Selfde as bo.
Hester H - Jan 2024
Algehele gradering
Eienares se ma was onder invloed van drank. Sy het ons heeltyd gehelp.
28Kabeljauws se terugvoer
Bogenoemde gaste het eenheid D bespreek en hulle het eenheid D gekry. Eenheid D is n 1 slaapkamer eenheid wat 2 volwassenes kan slaap en 2 kinders op die rusbank in die sitkamer. Ek moet se ek is redelik geskok dat jy my ma beskuldig van dronk wees. Dit nadat sy omtrent 20 van julle persoonlike gaste uit die swembad moes verwyder. Of dit nie genoeg was nie, het al die persoonlike gaste later in die aand weer teruggekom en toe moes my man inspring en weer met hulle gaan praat daaroor. Ons het klagtes van ons ander gaste gekry oor julle gedrag en ons moes aksie neem.
Nicole F - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Kobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste en so lekker.
Nicolette B - Okt 2023
Algehele gradering
It was heaven for me and my family.
28Kabeljauws se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Hope to have you back at 28Kabeljauws
Iris K - Aug 2023
Algehele gradering
Heaven.
Corné V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker naby aan die dorp en die see.
Penny L - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Sandra E - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Yolande F - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend.
28Kabeljauws se terugvoer
So bly om te hoor alles het goed gegaan en dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer.
Coenraad M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Danie D - Jan 2023
Algehele gradering
Family holiday. Great place to stay. Would recommend it to anybody. Manager was very helpful and accommodating.
28Kabeljauws se terugvoer
Glad you guys enjoyed it. You are definitely welcome again.
Hanlie V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis.
28Kabeljauws se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Baie bly julle het dit geniet.
Rinette B - Aug 2022
Algehele gradering
Great place for a stay. The place has all the necessities and communication was great.
28Kabeljauws se terugvoer
Thanks for letting us know, we will do a stocktake and replace what is needed.
Lizanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Presies wat ek gesoek het.
Engela B - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en die moeite werd.
Sue D - Apr 2022
Algehele gradering
Neat little tucked away cottage with all basic amenities. Short walk to the lagoon.
Amy V - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
28Kabeljauws se terugvoer
Glad you loved our place. Please come and visit again.
Ansie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Goeie waarde vir geld.
28Kabeljauws se terugvoer
Bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!
Mercia N - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel en baie lekker gebly.
Igna J - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir sakpas tariewe.
28Kabeljauws se terugvoer
Bly om te hoor julle het dit geniet!
George S - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was regtig wat ons nodig gehad het rustig en veilig.
Lionel S - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Antonette D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
28Kabeljauws se terugvoer
Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Dankie vir die voorstel maar ons het ekstra waaiers wat ons kon gee het vir julle. Jammer daaroor!
Micaela B - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
28Kabeljauws se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Andries Abraham Louw P - Nov 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Herman B - Nov 2021
Algehele gradering
Goed.
28Kabeljauws se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Herman B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie naby see en geriewe goed.
Yvette V - Nov 2021
Algehele gradering
It was a comfortable, convenient place to stay.
28Kabeljauws se terugvoer
Hey Yvette, thx for the review. We actually do have irons in each one of the units, I will ask Martie to double check, but not hairdryers. This is a great suggestion, we will certainly add that.
Glad you enjoyed your stay! Hope to gave you back soon again!
Sunél K - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig, netjies, gerieflik
28Kabeljauws se terugvoer
Baie dankie, eks bly julle het lekker gekuier!
Menda B - Sep 2021
Algehele gradering
It was absolutely awesome.
28Kabeljauws se terugvoer
Thank you, Menda, so glad you enjoyed your stay, and yes you are welcome back at any time.
Stella K - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike wegbreek.
Lees meer28Kabeljauws se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle terug te verwelkom in die nabye toekoms
Anne-maré A - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige Paasnaweek.
Lees meer28Kabeljauws se terugvoer
Baie Dankie Anne-Mare. Bly julle het lekker gekuier.
Ian N - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut puik, tweede besoek daar en sal baie beslis weer van julle gebruik maak.
28Kabeljauws se terugvoer
Dankie vir die tip! Ons het Smhart security vanoggend daar gehad en hek maak nie op sy eie meer toe nie, die gaste moet die knoppie nou self druk om toe te gaan. Hoop verseker om julle terug te ontvang spoedig. Groete Alichia
Micaela B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
28Kabeljauws se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms!
Leonora W - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en goed geleë.
28Kabeljauws se terugvoer
Dankie dat julle ons ondersteun en terugvoering. Ons het so pas die eiendom gekoop en soos jy seker opmerk het, ons is al klaar besig met opknappings op die perseel. Hoop om julle terug te sien by 28Kabeljauws. Groete
Barbara Harriet L - Des 2020
Algehele gradering
Great value for money, has everything you need.
Beverley B - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing and rejuvenating weekend.
Charlene T - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig
Giesela S - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik, ontspannend, rustig en sommer net lekker.
Jfa N - Feb 2020
Algehele gradering
Uiters netjiese verblyf.
David D - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige ruim verblyf in stil veilige area.
Toy N - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Lindell K - Sep 2019
Algehele gradering
Fully sufficient, everything you need is there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Meer as genoeg, alles wat jy nodig het is daar.
Kabeljauws 28 is 'n baie skoon, voldoende blyplek, dit is baie goed onderhou, dit is stapafstand van die strand af en die bestuurder, Martie, is 'n ware juweel vir die plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Elaine G - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees, lekker stil area van Jeffreysbaai en jy voel veilig, maar ook naby aan die see.
Ronel V - Sep 2019
Algehele gradering
Great accommodation, but unhappy departure.
Lees meer28Kabeljauws se terugvoer
Good day Ronel. I would like to apologise for any inconvenience caused. I have taken this matter up with my caretaker and she sincerely apologizes for her behaviour.
Kind regards
Jonathan Diamond - owner
Lukas K - Aug 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf, loopafstand vanaf strand.
Gerda N - Jul 2019
Algehele gradering
Huislik en ontspannend.
Sharon C - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Henriette R - Jun 2019
Algehele gradering
Ek beveel Kabeljauws28 sterk aan.
Annalie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly in skoon, netjiese verblyf.
Claudette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties! Alles wat jy sal nodig hë, is beskikbaar. Die kliëntediens is vriendelik en behulpsaam.
Desire P - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties! Definitely will go back anytime.
Anna S - Feb 2019
Algehele gradering
Sal vir seker weer hier oorbly as ons Jeffreysbaai besoek.
Frikkie B - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë, ons het ons verblyf geniet.
Lodewicus V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
28Kabeljauws se terugvoer
Goeie dag Wicus. Martie het daardie eenheid van hoek tot kant ondersoek en kon nie die kokkerrotte kry waarna jy hier verwys nie. Op 'n beter noot het ek gereël dat ons daardie eenheid binnekort gaan fumigate net om seker te wees indien daar wel kokkerrotte is dat ons van hulle ontslae raak. In die 5 jaar wat ons die plek het, het ons nog nooit 'n probleem met die kokkerrotte gehad nie. Ons het geen beheer daaroor as daar kos in die eenheid is en sodoende kokkerrotte of mierre lok nie.
Izak C - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal beslis weer gebruik.
Hendrik D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en netjiese verblyf.
Susan V - Jun 2018
Algehele gradering
'n Uiters aangename ondervinding!
28Kabeljauws se terugvoer
Baie dankie Susan vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Jonathan Diamond
Rudi V - Jun 2018
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerAndre D - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies, ruim, waarde vir geld. Rustige omgewing. Sal enige tyd weer daar bly.
28Kabeljauws se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoering, ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Jonathan Diamond
Tyrone J - Mei 2018
Algehele gradering
It was amazing.
Hennie J - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangename verblyf wat baie goed toegerus was. Ons beveel dit sterk aan.
Johannes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangename verblyfplek.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Chante A - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en netjies.
Cobus C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies met alle geriewe.
Carlie E - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en naby die strand.
Suzette F - Sep 2017
Algehele gradering
Daar was alles wat ons nodig gehad het.
Marius P - Aug 2017
Algehele gradering
Goedkoop en skoon.
Talita V - Aug 2017
Algehele gradering
Gesellig, skoon, rustig. Gerieflik.
Ronel M - Jun 2017
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Kombuis is toegerus met die meeste toestelle om te kook en selfs te bak. Baddens en storte was skoon met vars handdoeke, ens. Martie was vriendelik en het ons privaatheid gegee. Die plek kan met 'n gemakliker rusbank doen vir twee mense om gemaklik te sit terwyl hulle TV kyk. Oor die algemeen baie goeie verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
28Kabeljauws se terugvoer
Good day Ronel
Thanks for the feedback. Didn't Martie show you how to open the sleeper couch? Those sleeper couches are nice and comfy when opened.
Thanks for your interest in staying at Kabeljauws 28.
Regards
Jonathan Diamond.
Elsabe D - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Stefan K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gerus en gekuier.
Johan H - Des 2016
Algehele gradering
Baie geselig.
Maria V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en bevredigend.
Beverly S - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Charmaine B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en goed ingerigte eenheid.
David G - Mrt 2016
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en rustig.
28Kabeljauws se terugvoer
Beste David
Ek verstaan nie wat is onveilig aan die gebou aan die voorkant nie. Daar is n veiligheidshek voor en agter die eenheid. Al ons eenhede het alarm stelsel in wat gekoppel is aan gewapende reaksie (G4S). Ek verstaan nie watter aandag daar aan binne kant van die plek kort nie. As daar foute was moes dit aan myself of die opsigter aangemeld geword het. Aan die bad wat glad is kan ons niks doen nie. Storte is ook glad en kan n mens laat gly. Ek sal n miskien a klein rubber mat in die badkamer sit sodat mense dit in die bad kan gooi om op te staan indien nodig.
Vriendelike groete
Jonathan Diamond
Natasha D - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Karen R - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Marietjie K - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens en gasvryheid.
Louis B - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam. Voldoen aan al ons verwagtinge.
Pieter D - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Nancy B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Louisa V - Sep 2015
Algehele gradering
Perfek!
Annelize M - Aug 2015
Algehele gradering
Was baie lekker. Skoon, netjies en ruim.
Susan F - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf
Ilse P - Mei 2015
Algehele gradering
Best ever.
Marelene D - Mei 2015
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Nadine B - Mrt 2015
Algehele gradering
Sal beslis mense aanbeveel om 'n bespreking te maak. Top-klas gehalte teen goeie prys.
Wiaan N - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Rinus B - Des 2014
Algehele gradering
Baie ruim, netjies en privaat.
Lees meerRoche K - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het Vrydagmiddag gekom en alles was mooi skoon. Ons het regtig heerlik gebly en is weer Sondagoggend weg.
Walda F - Jul 2014
Algehele gradering
Enjoyable stay, thanks!
Justin V - Jun 2014
Algehele gradering
'n Baie stil area. Die eenheid het baie ruimtes en is netjies!
Connie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon!
John D - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Anna D - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige naweek, sonder geraas.
Sakkie J - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Marelene D - Sep 2013
Algehele gradering
Lekker, rustige naweek!
Charmaine S - Sep 2013
Algehele gradering
Lekker en rustig!
Anne G - Sep 2013
Algehele gradering
Enjoyed stay and friendly service
Annette D - Aug 2013
Algehele gradering
Rustige area en het dit geniet.
Christo C - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Toy N - Jul 2013
Algehele gradering
Comfortable, value for money stay.
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljauws-straat 28, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom