Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreaming Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronnis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Dreaming Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Raedawn W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raedawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Very quiet , safe, neat and near shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dreaming Lodge se terugvoer

Hi Raedawn

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom om weer 'n wegbreek tydjie te bespreek.

Groete tot "n volgende keer.

Dreaming Lodge
Margo C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Die eienaar self is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons op ons gemak is.

Die area is baie still, en die huis sal ek definitief aanbeveel. Dis ruim en als is daar wat nodig is vir 'n lekker wegbreek-naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dreaming Lodge se terugvoer

Liewe Margo

Dankie vir jou terugvoering. Jy is welkom om weer te bespreek vir 'n wegbreek naweek of dalk langer.

Groete tot 'n volgende keer.

Dreaming Lodge
Altessa G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was ongelooflik lekker en die area is baie rustig.

Ons het dit baie geniet en sal beslis die plek weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dreaming Lodge se terugvoer

Liewe Altessa

Ek is baie bly dat julle die kuier by 2nd Ave Dreaming Lodge so geniet het. Jy is welkom om weer 'n bespreking te doen.

Groetnis tot volgende keer.

Dreaming Lodge
Dawie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleinmond is 'n lieflike dorp.

Die gastehuis is ruim en netjies. Ons moes meer as 30 minute voor die plek wag om toegelaat te word. Die aircons in die woning is glo ontkoppel as gevolg van kragrekeningprobleme met vorige gaste. Ons is ook herhaaldelik aangespreek oor ligte wat onnodig brand. In een van die slaapkamers was daar kragkoppelings waarvan die bedrading kaal was. Meer as die helfte van die muurproppe in die woning werk ook nie. Ons sal Kleinmond met liefde weer besoek, maar beslis nie by 2nd Avenue Dreaming Lodge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lissindas P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lissindas P
Saam met vriende

Die eienaars was baie vriendelik, die huis skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a30a3c16c3d03b2b461fcc7fb437c9accf92811a66960ee7ff632c2b6172ac0a63d8b28fbce6fe3e72066de7578a9431ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 136 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.343272612453 19.021523894831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem