4 Seam Guest House
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutsingel 17, Uitgang 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4 Seam Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Delmas in Mpumalanga wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers.
Hierdie 3-ster gastehuis bied verblyf in 16 smaakvolle kamers, wat 15 en suite-dubbelkamers en 1 luukse suite met 'n koningingrootte-bed insluit. Elke kamer is ingerig met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en onbeperkte WiFi-toegang. Gaste kan ook in die gemeenskaplike sitkamerarea ontspan waar daar 'n grootskerm-TV is.
Ontbyt word soggens in die eetkamerarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het ook 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Boekenhoutsingel 17, Uitgang 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
- Gaste dink 4 Seam Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Delmas Mpumalanga
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutsingel 17, Uitgang 4, Delmas, 2210, Mpumalanga