47onWaterkant
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
47onWaterkant bied netjiese selfsorgverblyf in Velddrif, naby die bekende Bokkomlaan waar gaste restaurante en koffiewinkels aan die oewer van die Bergrivier kan besoek. Dwarskersbos met sy pragtige strand is net 12 km van die perseel af en Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en Vredenburg is elk binne 'n 40 km radius.
Verblyf is in 2 selfsorg-ateljeewoonstelle, elk met 'n oopplan-uitleg, beskikbaar. Elke ateljeewoonstel het 'n slaapkamer, badkamer, toegeruste kombuis, sitarea en 'n privaat buitebraai-area.
Bokkomlaan is bekend vir asemrowende uitsigte en 'n ryk voëllewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink 47onWaterkant het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap