Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue is in die pragtige Oos-Vrystaat en word deur die pragtige Witteberge, Rooiberge en Malutiberge omring. Dit is 'n sandsteen-bergwegbreek wat iets opwindend en anders bied. Die gasteplaas is net 5 km van Fouriesburg, 35 km van Clarens en 10 km van die Caledon-grenspos na Lesotho af.

Verblyf word in 4 selfsorg-chalets gebied en daar is slaapplek vir tot 22 gaste. Die selfsorg-chalets het elk 2 of 3 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en gehaltelinne, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis, ruim stoep en 'n ingeboude braai en vuurmaakplek. Die kombuise is met 'n stoof, oond, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus.

Affi Lande het dan ook 'n trou-venue en die uniekheid van die Belofteberg Bergkerk op die sandsteenrotse is die hoof-trekpleister. Hulle het ook 'n sprokieswoud wat vir seremonies en spyseniering ingerig is. Die venue maak vir klein, intieme troues van tot 80 gaste voorsiening.

Die voetslaanroetes op die perseel is 5 km, 10 km en 21 km lank. Die pragtige landskappe en bergreekse sal jou in vervoering hê. Voetslaan of ry na die watertonnels vir 'n herinneringswaardige ervaring of geniet 'n bergpiekniek in die somermaande.

Die Rebellie-gedenkteken is ook op die perseel en is 'n gegraveerde marmersteen waar 2 rebelle in 1914 tereggestel is. Jy kan tot by die grot klim waar hulle weggekruip het. Voëlkyk is ook 'n gewilde aktiwiteit en daar is 'n lys van meer as 150 spesies wat besigtig kan word. Daar is 'n sekretarisvoëlpaartjies wat op die perseel broei.

Ander aktiwiteite sluit 'n canopy-toer, 4x4, hengel, 'n dinosourus-roete, en 'n besoek aan 'n sprokieskasteel in. Die AfriSki Oord is slegs 80 km van ons af en ideaal vir 'n besoek waar jy 'n dag in die sneeu kan spandeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Louise L
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense, rustige atmosfeer, pragtige verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Die huisie is pragtig - heerlike elektriese komberse, lekker b...
Sien meer
Jul 2024
Angela W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, gerieflik en skoon! Sien sterre.
Jun 2024
Marnus M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Baie mooi omgewing, puik diens. As daar 10 sterre vir ligging was sou ek dit gekies het. Die plaas is baie mooi, die staproetes het ...
Sien meer
Jun 2024
Renier S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Plek waar jy kan stil raak met mooi uitsigte. Asemrowende omgewing, die Berg Kerk was beslis 'n hoogtepunt. Baie skoon en netjiese verblyf met alle...
Sien meer
Mei 2024
Peter D
Saam met lewensmaat
5.0
Great farm stay in a beautiful area. The hostess is wonderful and the accommodation is excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79306863bb506ffc193fc530a2fb71d2bf37f00157cba50fb781d521d91c26ea30d65cc74e8f10129c210aa27a15ce51ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Affi Lande Guest Farm R26 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.594488794519 28.203856945038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang